VLEISSENTRAAL BETHLEHEM

Rating: 4.3 (3 reviews)

Type: Auction house

Address: 98 Cambridge Straat, Bethlehem, 9701, Bethlehem

Phone: +27583035226

Website: www.vleissentraal.co.za

Location: View on Google Maps

About VLEISSENTRAAL BETHLEHEM

Vleissentraal is sedert 1932 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met 'n lang geskiedenis wat getuig van 'n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor. Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker 'n vinnige en akkurate diens. 'n Gemiddeld van 1600 veilings word jaarliks deur Vleissentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word. Terme word aan goedgekeurde kopers gebied.

Get in Touch