
Uitkoms Akademie
Rating: 3 (1 reviews)
Type: Primary school
Address: Zonderwater Rd, Cullinan, 1000, Cullinan
Phone: +27765258474
Website: www.uitkomsakademie.co.za
Location: View on Google Maps
About Uitkoms Akademie
Uitkoms Akademie is ’n Christelike, Afrikaanse Laerskool. Ons skoolgronde is geleë langs die Gereformeerde kerk in Cullinan, op die Diamant Roete ongeveer 30 km Oos van Pretoria. Die kerk se pastorie is omskep in ’n skoolgebou waar ons leerders onderrig vanaf 3 jaar oud tot Graad 7. Die passie om ’n verskil te maak in jong kinders se lewens, tesame met die begeerte om ons onderrig sisteem te begrond in die Woord van God, was die dryfkrag tot die ontstaan van hierdie skool. So het die eerste skoolklok in 2019 gelui vir ’n totaal van 10 leerders. Ons skool se goeie onderrig metodes en standvastige waardes het soos ’n veldbrand deur die gemeenskap versprei en binne ’n paar maande het ons reeds Uitkoms gebied vir 35 leerders.