NG Welbekend
Rating: 4.7 (38 reviews)
Type: Reformed church
Address: Nestpark AH, Bapsfontein, 1510, Bapsfontein
Phone: +27829444479
Location: View on Google Maps
About NG Welbekend
Ons is `n landelike gemeente wat naby genoeg aan die stad is. Wat ligging en dinamika betref het ons dus die beste van die platteland sowel as die stad. Kerndoel: Ons kerndoel is dus om alombekend te wees as `n geesvervulde , borrelende en bruisende gemeente waar vuurwarm kinders van God aan mekaar verbonde is in `n liefdevolle gemeenskap waar elkeen dienend `n plek in God se Liggaam het om in Jesus se Voetspore God se LIG te laat skyn vir mekaar en vir die wêreld.