N. G. Kerk Krantzkloof
Rating: 4.7 (49 reviews)
Type: Church
Address: 17 Longwood Rd, Kloof, Durban, 3610, Durban
Phone: +27317673072
Location: View on Google Maps
About N. G. Kerk Krantzkloof
Die gemeente is geleë in die pragtige, boomryke voorstad Gillitts net verby Kloof. Die hoogte bo seespieël veroorsaak dat die temperatuur ±2° koeler as Pinetown en 4° koeler as Durban is. Die gemeentegrense strek vanaf die middel van Field's Hill, dan Kloof, Hillcrest, Winston Park, Gillitts, Waterfall, Forest Hills, Crestholme, Crestview, Everton, Shongweni, Assagay, Botha’s Hill, Drummond. As u in een van hierdie woongebiede woon, woon u binne die grense van ons gemeente en is u baie, baie welkom. Ons kerk is egter oop vir enigiemand wat belangstel en sou jy buite hierdie grense woon is jy baie welkom.

