
Carletonville Herald
Rating: 3.4 (17 reviews)
Type: Newspaper publisher
Address: 124 Kaolin St, Carletonville, 2500, Carletonville
Phone: +27187886693
Website: carletonvilleherald.com
Location: View on Google Maps
About Carletonville Herald
Die Carletonville Herald is vanjaar 52 jaar oud. Die eerste Herald het in 1963 verskyn.Een van die stigterslede was mnr. HB van der Walt wat toe ook ‘n belang in die Potchefstroom Herald gehad het.