Advancity Akademie Academy
Rating: 5 (1 reviews)
Type: Education center
Address: 5 Makou Ave, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Centurion
Phone: +27673085178
Website: www.advancity.co.za
Location: View on Google Maps
About Advancity Akademie Academy
Ons is vasgevang deur die teorie van Howard Gardener se veelvuldige intelligensie en hoe elke kind se brein dink en inligting anders verwerk. Ons het Advancity gebasseer op die volgende wyse woorde van Albert Einstein: "Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid." Daar word verwag van leerders om in 'n 'boks' te dink, te leer en groot te word. Daarom het ons 'n kleuterskool geopen om 'n leeromgewing te vestig wat elke kind se individuele leerstyl benut, maar ook die gebiede versterk waar hulle struikelblokke in die gesig staar.

